opbrengs,return,Hoogste Beskikbare Gewaarborgde Rente Koers, Gewaarborg, Inkomste, Uitkeer, Belegging, Spaarplan, Versekeraars, Sanlam ,Old Mutual, Liberty, Momentum,Highest Interest Rate Available, Insurers, Guaranteed, Income, Endowment, Investment,Savings plan, Interest, Rente, Procon Versekeringsmakelaars. Procon Insurance Brokers. Procon in Pretoria.
Gewaarborgde Beleggings | Guaranteed Investments

Gewaarborgde Produk

'n Gewaarborgde Produk wat ‘n gewaarborgde inkomste en/of opbrengs vir 'n termyn van 5-jaar bied. 

Voordele

Inkomste en/of opbrengs is gewaarborg.

Guaranteed Product

A Guaranteed Product provides a guaranteed income and/or return for a term of 5 years.

Benefits

Income and/or return is guaranteed. 

Gewaarborgde Opbrengs:

Die Gewaarborgde Opbrengs het 'n gewaarborgde uitkeerwaarde na 5 jaar.

Kenmerke:

  • Gewaarborgde uitkeervoordeelbedrag aan die einde van 5 jaar.
Gewaarborgde Inkomste:

Die Gewaarborgde Inkomste bied 'n gewaarborgde inkomste vir 'n gekose termyn.

Kenmerke:

  • Slegs opsionele aankope.
  • Gekose termyn kan 5 jaar tot en met 15 jaar wees.
  • Inkomste word maandeliks of jaarliks agterna betaal.
  • Inkomste kan gelykblywend wees of toeneem met 5% tot 10% per jaar.
Gewaarborgde Belegging:

Die Gewaarborgde Belegging is 'n kombinasie van die Gewaarborgde Inkomste en die Gewaarborgde Opbrengs.

Dit voorsien ‘n gewaarborgde inkomste vir 5 jaar en betaal die aanvanklike koopsom ná 5 jaar.

Kenmerke:

  • Slegs opsionele aankope.
  • Inkomste word maandeliks of jaarliks agterna betaal.
  • Inkomste kan gelykblywend wees of toeneem met 5% tot 10% per jaar.

opbrengs,return, Hoogste Beskikbare Gewaarborgde Rente Koers, Gewaarborg, Inkomste, Uitkeer, Belegging, Spaarplan, Versekeraars, Sanlam ,Old Mutual, Liberty, Momentum,Highest Interest Rate Available, Insurers, Guaranteed, Income, Endowment, Investment,Savings plan, Interest, Rente, Procon Versekeringsmakelaars. Procon Insurance Brokers. Procon in Pretoria.
Kontak Ons om die Hoogste Beskikbare Gewaarborgde Rente Koers te soek Onder die Versekeraars.
Contact Us to find the Highest Interest Rate  Available Among'st  the Insurers. 
Enige produk inligting [wetlik en / of tegnies] op hierdie webblad / tuiste is van tyd tot tyd aan verandering onderhewig. Hierdie webblad / tuiste is ’n opsomming van sommige finansiële produkte / verskeie produkte se kenmerke en moet nie as advies deur Procon Versekeringsmakelaars beskou word nie.  Enige aanbevelings wat gemaak word, moet jou spesifieke behoeftes en persoonlike omstandighede in ag neem. Procon Versekeringsmakelaars BK. Procon
Any product information [legal and / or technical] on this website is subject to change from time to time. This website is a summary of some financial products / different product features and is not to be construed as advice by Procon Insurance Brokers. Any recommendations made must take into consideration your specific needs and personal circumstances.The representatives (if any) are not authorized to deal in any financial product including Wills and Trust for own benefit where these dealings are based upon advanced knowledge. Such dealings will be done in conjunction with the product suppliers, providers, Insurance Company, Trust Company,  Attorneys and / or Underwriting Managers if required  Procon Insurance Brokers CC. Procon.This webpage and all content are subject to the following disclaimer.http://www.proconinsurancebrokers.com/privacy-policy-and--disclaimer.php
opbrengs,return, Hoogste Beskikbare Gewaarborgde Rente Koers, Gewaarborg, Inkomste, Uitkeer, Belegging, Spaarplan, Versekeraars, Sanlam ,Old Mutual, Liberty, Momentum,Highest Interest Rate Available, Insurers, Guaranteed, Income, Endowment, Investment,Savings plan, Interest, Rente, Procon Versekeringsmakelaars. Procon Insurance Brokers. Procon in Pretoria.

Guaranteed Return:

The Guaranteed Return provides a guaranteed maturity amount after 5 years.

Features:

  • A guaranteed lump sum at the end of the 5 year term.
Guaranteed Income

The Guaranteed Income provides a guaranteed income for a chosen term.

Features

  • Optional purchases only.
  • Chosen term can be from 5 up to and including 15 years.
  • Income monthly or annually in arrears.
  • Income can be level or increase from 5% to 10% per annum.
Guaranteed Investment

The Guaranteed Investment is a combination of a Guaranteed Income and a Guaranteed Return. 

It provides a guaranteed income for 5 years, and the initial purchase sum after 5 years.

Features:

  • Optional purchases only.
  • Income monthly or annually in arrears.
  • Income can be level or increase from 5% to 10% per annum.